Sarkasties Professionele Drinker Women's V-neck T-shirt
by SARKASTIES
Save R 15.00
R 299.99
R 284.99
Professionele Drinker.
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Swart, Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
Let wel, hierdie is 'n v-nek snit, loer gerus na die mates by ons size chart.
*T-hemde is nie getoets op skape nie.