Sarkasties Babelas Women's Hoodie

R 649.99

Babelas.

Ons hoodies is 240 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Ons hoodies is uitstekende gehalte en so sag soos 'n skaap se boude!*

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys.
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hoodies is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed