Idees Vol Vrees® Kempton Park Women's V-neck T-shirt

by KOMEDIE
Save R 35.00
R 299.99
R 264.99

Kempton Park.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot ens.
Maak gebruik van ons "size chart".

Let wel, hierdie is 'n v-nek snit, loer gerus na die mates by ons size chart.
Idees Vol Vrees®

You recently viewed

Clear recently viewed