Idees Vol Vrees Noem My Sommer Eskom Men's Hoodie

by KOMEDIE
Save R 50.00
R 699.99
R 649.99

Noem my sommer Eskom, want ek het nie krag vir jou nie!

Ons hoodies is 240 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.


Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Kardashian troue.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)


You recently viewed

Clear recently viewed