Idees Vol Vrees Nie Te Khaki Women's T-shirt (SOLD OUT)

by KOMEDIE
Sold out
R 299.99
R 274.99

Hoe lyk ek?
Nie te KHAKI!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Khaki
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

Waar al ons kleure is 'n mans en dames snit voorkom, kom Khaki kom slegs in een snit voor. Sien mates hieronder:

You recently viewed

Clear recently viewed