Idees Vol Vrees Nie Te Khaki Limited Edition Women's T-shirt

by KOMEDIE
Save R 25.00
R 299.99
R 274.99

Hoe lyk ek?
Nie te KHAKI!

Hierdie t-hemp is 'n "Limited Edition".

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Swart, Grys met Khaki/Wit print
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed