Idees Vol Vrees "Moenie Worry!" Men's Hoodie

by KOMEDIE
Save R 50.00
R 699.99
R 649.99
Moenie worry as jy in die donker sit nie.Jy's net besig om deur 'n stage te gaan.

Ons hoodies is 2
40 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.


Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Kardashian troue.

Beskikbaar in kleure: Ligte (Heather) Grys, Swart, Navy
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)

You recently viewed

Clear recently viewed