Idees Vol Vrees® Lammie Women's Hoodie

by KOMEDIE
Save R 100.00
R 699.99
R 599.99

Skuld jou 'n lammie!

Ons dames hoodies is UNISEX, so gebruik asb ons "size chart" hier:
https://www.komedieshop.com/pages/sizechart-kleremates

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.

Ons hoodies is 240 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.


Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Kardashian troue.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)
Idees Vol Vrees®


You recently viewed

Clear recently viewed