Idees Vol Vrees "Hierdie kon net 'n e-pos gewees het" Men's T-shirt
by KOMEDIE
Save R 35.00
R 299.99
R 264.99
Hierdie vergadering kon net 'n e-pos gewees het.
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
*T-hemde is nie getoets op skape nie.