Idees Vol Vrees® KOM ONS HAAK AF! Women's T-shirt

by KOMEDIE
Save R 35.00
R 299.99
R 264.99
Lekker Afrikaanse Kamp t-hemde!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, swart, grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
Maak gebruik van ons "size chart".

*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed