Sjoe! Ek is nou so lus vir 'n soet dingetjie!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot, XXXL
Let wel, hierdie is 'n v-nek snit so maak asb gebruik van ons size chart vir mates.
*T-hemde is nie getoets op skape nie.