Dis soos 'n hoodie, lekker dik en snoesig, maar sonder die kappie en die sakkie voor. :)
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
*T-hemde is nie getoets op skape nie.
** Hierdie het niks te make met die handelsmerk, Adidas, nie.