My Melk Is Kla'
En nothing else matters...
Wat kan nou ouliker wees as 'n unieke baba onesie (of te wel babygrow)!?
Beskikbaar in kleure: Wit (en kortmou)
Beskikbaar in groottes: 1-3 Maande, 3-6 Maande en 6 - 12 Maande
Hierdie is slegs die een (1) kortmou wit baba onesie/babygrow. Dit sluit niks anders op die foto in nie.