Rêrag!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Khaki
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
*T-hemde is nie getoets op skape nie.
Waar al ons kleure in 'n mans en dames snit voorkom, kom Khaki slegs in een snit voor. Sien mates hieronder: