Idees Vol Vrees® Net Hier Vir Die Kos Women's T-shirt

by KOMEDIE
Save R 35.00
R 299.99
R 264.99

Ek's Eintlik Net Hier Vir Die Kos.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
Maak gebruik van ons "size chart".

Let wel, hierdie is 'n ronde nek en/of v-nek snit, loer gerus na die mates by ons size chart.

*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Idees Vol Vrees®

You recently viewed

Clear recently viewed