Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas Groen & Goud t-hemp!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Swart, Wit en Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
*T-hemde is nie getoets op skape nie.
*Hadidas het niks te make met die handelsmerk, Adidas, nie.