Waar's die Springbok?
Springbok Heel-Agter.
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Wit, Swart
Beskikbaar in groottes: Tjokkertjie tot Slim kind
*T-hemde is nie getoets op skape nie.