Idees Vol Vrees Pik 'n Wyn Women's Hoodie

by KOMEDIE
R 649.99

Pik 'n wyn, Pikkewyn!

Ons hoodies is 240 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.


Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as queue by die bank, op payday.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Donker Blou, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)

You recently viewed

Clear recently viewed