GVLK Kalm Soos 'n Dagga Walm Men's Hoodie

by GVLK
Save R 50.00
R 699.99
R 649.99
GVLK Kalm Soos 'n Dagga Walm

Let wel hierdie is 'n unisex hoodie, wat een snit is vir dames en mans.

Ons hoodies is 240 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Afrikaanse sanger se musiekloopbaan.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)

You recently viewed

Clear recently viewed